Minister MacKenzie besoek Uniondale Biblioteek wat vanjaar hul 130ste bestaansjaar vier
In the foto hierbo, by die vieringe is Minister Ricardo MacKenzie met van links Jesnick Pieterse van EPWP, Precious Spengana, Senior biblioteekassistent, Andri Avontuur, Biblioteekassistent. Die Uniondale Gemeenskapsbiblioteek vier vanjaar ’n merkwaardige mylpaal van 130 jaar as ’n sentrum van kennis, leer en gemeenskapsontwikkeling in die dorp en Minister Ricardo MacKenzie, Provinsiale Minister an Kultuursake […]
