Neem asseblief kennis dat alle Kai !Garib Munisipale kantore vir Kitkrag-verkope op 30 Junie 2026 gesluit sal wees as gevolg van jaar-einde prosedures.
Kitkragverkope sal steeds beskikbaar wees by verskeie Flash-puntwinkels asook op die banktoepassing (banking app).
Ons waardeer u begrip en samewerking.
Die uwe
MR. O ISAACS
MUNISIPALE BESTUURDER
View this post on Facebook
