Kai !Garib Municipality
*MUNISIPALE KENNISGEWING: VORDERING RAKENDE KRAGONDERBREKING…
*MUNISIPALE KENNISGEWING: VORDERING RAKENDE KRAGONDERBREKING *Fase 5, Langverwag Gebied Geagte Inwoners Die Munisipaliteit bevestig dat die betrokke gebied reeds vanaf Vrydagaand, 21 Augustus 2026, sonder elektrisiteitsvoorsiening is as gevolg van ‘n kabel wat gebrand het. Die Elektriese Afdeling gaan *vandag, Sondag 23 Augustus 2026, voort met herstelwerk.* Alles word in die werk gestel om die […]