Suidrand Gemeenskap…

1 min read20 views

KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDER-

BREKING

Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking in Suidrand gebied, as gevolg van pypbreek voor Laerskool sentraal.

– *Wat moet u doen?*

– Vul houers ten alle tye met water.

– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

– *Herstel:*

– Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat, sodra voorraad/onderdele beskikbaar is.

– Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media.

Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 079 049 1101.

Dankie vir u samewerking.

Mnr. Obakeng Isaacs

Munisipale Bestuurder

Kai !Garib Munisipaliteit

02/09/2026

View this post on Facebook

Share:

More from Kai !Garib Municipality