03 September 2026
*AAN: ALLE INWONERS VAN KAI!GARIB
Geagte Inwoners,
Hiermee word die gemeenskap van Kai!Garib in kennis gestel dat die *Verkeerstelsel tans buite werking is as gevolg van tegniese probleme.
Geen verkeersverwante dienste, insluitend lisensies en registrasies, sal gedurende hierdie tydperk beskikbaar wees nie.
*Provinsiale Verkeer werk tans aan die probleem.
Die Munisipaliteit bied verskoning aan vir die ongerief en bedank vir u begrip.
*Vir navrae, kontak asseblief ons 24 uur Inbelsentrum by
*📞 079 049 1101*
Mnr Obakeng Isaacs
*Die Munisipale Bestuurder
*Kai!Garib Munisipaliteit
View this post on Facebook
