Moenie rommel strooi nie – gooi dit in ‘n drom.
‘n Skoon Kai!Garib is ‘n trotse Kai!Garib!
#MaakKaiGaribSkoon
#TrotseGemeenskap
View this post on Facebook
Moenie rommel strooi nie – gooi dit in ‘n drom.
‘n Skoon Kai!Garib is ‘n trotse Kai!Garib!
#MaakKaiGaribSkoon
#TrotseGemeenskap
View this post on Facebook
Die Kommentarfunktion wurde für diesen Beitrag deaktiviert. View this post on Facebook
*MUNISIPALE KENNISGEWING: VERKEERSTELSEL BUITE WERKING 03 September 2026 *AAN: ALLE INWONERS VAN KAI!GARIB Geagte Inwoners, Hiermee word die gemeenskap van Kai!Garib in kennis gestel dat die *Verkeerstelsel tans buite werking is as gevolg van tegniese probleme. Geen verkeersverwante dienste, insluitend lisensies en registrasies, sal gedurende hierdie tydperk beskikbaar wees nie. *Provinsiale Verkeer werk tans aan […]
*MUNISIPALE KENNISGEWING: VORDERING – KAKAMAS RIOOLSTASIE BY HOSPITAAL* Datum: 03 September 2026 Geagte Inwoners van Kakamas, Hiermee die jongste vordering rakende die rioolstasie by die Hospitaal: Ons Instandhoudingspan is *tans besig met die installering van ‘n nuwe pomp.* Verdere vordering sal gekommunikeer word sodra die werk afgehandel is. Die Munisipaliteit bedank u vir u geduld […]