KAI !GARIB MUNISIPALITEIT…
KAI !GARIB MUNISIPALITEIT KENNISGEWING: KRAGINDERBREKING Datum: 13 Oktober 2026 ELEKTRISITEITSONDERBREKING: LUTZBURG EN CILLIE Kai !Garib Munisipaliteit wil inwoners van Lutzburg en Cillie hiermee in kennis stel dat die elektriese toevoer na hierdie gebiede tans onderbreek is weens ‘n foutiewe hoogspanningskabel. Die Munisipaliteit se Elektriese Departement is tans besig met foutopsporing om die presiese ligging en […]
